top of page


COBUS NELANI
Cn

_JPG.jpg)

ELKE DAG IS 'N TREE NADER AAN ONS GROOT DAG. ONS IS KINDERLIK OPGEWONDE OM HIERDIE SPESIALE DAG MET JOU TE DEEL! KOM DEEL IN DIE VREUGDE WANNEER ONS, COBUS & NELANI EEN WORD VOOR GOD.


Akkommodasie
FOSSIL HILLS
6.6 km vanaf The Key
082 474 8096
VROLIJKHEID NATURE RESERVE
6.7 km vanaf The Key
023 625-1621
LEO GUEST HOUSE
11 km vanaf The Key
082 890 8828
ROBERTSON SMALL HOTEL
11.6 km vanaf The Key
023 626 7200
CEDAR LODGE GUEST HOUSE
12.2 km vanaf The Key
023 626 3725
OLD VILLA LODGE
13.1 km vanaf The Key
023 625 1692
RSVP DATUM
30 Junie 2025
TYD
15:00 vir 15:30
DRANKIES
Kontantkroeg met kaartfasiliteite beskikbaar.
ADDISIONELE GASTE
Ongelukkig geen kinders,
Metgesel slegs per uitnodiging.
GESKENKE
Julle teenwoordigheid op die dag is die grootste geskenk waarvoor ons kon vra. Indien julle egter graag iets wil bydra, sal ons 'n kontantbydrae tot ons nuwe lewe saam opreg waardeer. Bankbesonderhede: ABSA Bank Rekeninghouer: Nelani Stemmet Rekeningtipe: Tjek rekening Rekeningnommer: 4097813325 Takkode: 632005 Verwysing: Jou naam en Van
Kleredrag
Ons versoek vriendelik dat alle gaste swart sal dra.


Liefde vasgevang
Volg die skakel om die fotos en videos wat jy tydens ons troue geneem het op te laai. Ons sien uit om ons spesiale dag deur jou lens te herleef.

bottom of page
