

.png)
Tanja en Marco
SATERDAG, 6 DESEMBER 2025




"En as ek my hand in joune sit vandag, sal ek my padkaarte berê met die wete: My reise op soek na jou is verby." - Antjie Krog
ons beloof ons liefde
#viraltydVanDenBerg

Seremonie
Gaste word vanaf 15:00 verwelkom. Seremonie begin om 15:30.
Rsvp Datum
RSVP teen 15 September 2025.
Kleredrag
Semi-Formeel.
'n Nee vir denims, maar hakskoene en 'n das is nie te versmaai - ons gaan makietie tot die hane kraai!
Addisionele Gaste
Metgeselle slegs per uitnodiging. Ongelukkig geen kinders.
Drankies
Kontantkroeg beskikbaar.
Geskenk Wens
Julle teenwoordigheid is ons grootste geskenk, maar 'n geldjie in die sak sal baie welkom wees. Bankbesonderhede: Account Name: Tanja Savings Bank: Discovery Account type: Savings Account number: 15592377285 Branch code: 679000

"I am my beloved's, and my beloved is mine."
- Song of Songs 6:3

Akkommodasie
Kliek op die link om akkommodasie opsies te sien:
< SIEN MEER >

Naweek Samesyn
VRYDAG-AAND:
Ons troue is ‘n naweek-makietie! Kom kuier en eet asb saam vanaf 17:00 Vrydagaand by Smitsfield venue. Daar sal ‘n kontantkroeg wees.
SATERDAG-OGGEND:
Ontbyt is ingesluit vir gaste wat op die venue slaap. As jy ook graag hier wil ontbyt eet, reël net vooraf! Ontbyt is R150 per persoon.
< OMLIGGENDE AKTIWITEITE >

Liefdes Oomblikke
Ons sien uit om ons dag deur jóú lens te herbeleef - volg die skakel / skandeer die QR-kode en deel al die oomblikke wat jy vasgevang het.
< DEEL MET ONS >
.png)
Trou Gevolg
STROOIMEISIES
Inge Blonde in the Wild Geldenhuys
Bernike Iron Woman van Dyk
Babette Skaapboer Schickerling
Chanel Bollie Penney
Lauren Amper Bevan Muller
Menke Amper Skoonsus van den Berg
STROOIJONKERS
Kobus Voorsitter Breytenbach
Silwer Crossfit Schoonraad
Jimmy Amper Pa Claassen
Gallie Brandewyn Vlek Muller
Thomas Balmeester Bevan
Leonard Ek Sal Nou Bevan
SEREMONIEMEESTER
Sarel Sad Sad Song Rossouw



























.png)