

JD & GIZELLE

"God het ons eerste liefgehad. Daarom kan ons ook nie anders as om lief te hê nie."
- 1 JOHANNES 4:19



18 APRIL 2028

“Waar jy gaan, wil ek gaan. Waar jy bly, wil ek ook bly. Jou volk, is my volk en jou God is my God." - Rut 1:16

FYNER DETAIL
SEREMONIE
Gaste word vanaf 15:00 verwelkom.
Seremonie begin om 15:30.
KLEREDRAG
Formele drag.

RSVP DATUM
Liewe familie en vriende, ons sal dit baie waardeer as julle asseblief voor of op die aangeduide datum kan RSVP. Indien ons teen daardie datum geen terugvoer ontvang nie, sal ons aanneem dat julle ongelukkig nie die spesiale dag saam met ons kan vier nie.
BEVESTIG ASB TEEN 5 Februarie 2026.


AKKOMMODASIE
Bona Bona Game Lodge
Die verblyf by Bona Bona is reeds volledig bespreek. Gaste wat daar sal oornag, sal ’n direkte boodskap ontvang met alle relevante besonderhede en reëlings. Vir die res van ons gaste sal ons graag, nabygeleë akkommodasie-opsies aanbeveel om gerieflike verblyf te verseker.
ALTERNATIEWE VERBLYF:
Grootbosch Guest Farm & Venue
14 km vanaf Bona Bona Game Lodge
+27 (0)62 468 2428
info@grootbosch.co.za
Motswedi Gaste Plaas
5 km vanaf Bona Bona Game Lodge
+27 67 034 3549
Indien u enige navrae rakende verblyfopsies het, is u welkom om vir Gizelle by 079 568 8088 te kontak. Sy help graag daarmee.

GESKENKWENS
Die mooiste geskenk wat ons kan ontvang, is om hierdie spesiale dag met julle te deel. Vir dié van julle wat graag iets sou wou gee, sal ’n geldelike bydrae vir ons nuwe hoofstuk opreg waardeer word. Ons verskaf graag ons bankbesonderhede hieronder. Bankbesonderhede: G NAUDE BANK: FNB REKENINGNOMMER: 6208 1675 179 REKENINGTIPE: Savings VERWYSING: Jou naam en van

AKTIWITEITE
Bona Bona bied verskeie aktiwiteite aan om te geniet — van game drives tot ’n besoek aan die lieflike laventelplaas, Ruah. Die Veldhaven Spa op die perseel word hoogs aanbeveel vir ’n bietjie bederf en ontspanning. Besoek gerus hul webwerf vir meer inligting.
< SIEN MEER >


