top of page
J&M31-10-25(107).JPG
alt(7).png

JANDRÉ EN MARIËTTE

J&M31-10-25(99).JPG
J&M31-10-25(36).JPG
J&M31-10-25(91).JPG

WAAR ALLES BEGIN HET

Jandré en Mariëtte – saamgevoeg deur God en gekies om vir ewig daar te wees vir mekaar, tot die dood ons skei. Hulle is bedoel vir mekaar: hul onselfsugtige liefde, hul enorme omgee-harte en hul opregte toewyding aan mekaar en aan almal om hulle.

Albei het op plase grootgeword, en al was hulle menige male op dieselfde plekke, het liefde eers regtig begin blom in die hartjie van die Cederberge. Jandré se voete is behoorlik onder hom uitgeslaan, en hy het geweet Mariëtte is sy trou-vrou. Só het hul verhaal afgeskop en het twee harte saam begin herinneringe bou.

In die Kokerboomwoud naby Vanrhynsdorp het Jandré op sy knie gegaan en Mariëtte gevra om sy vrou te word. Daar het ’n lewensdroom waar geword — ’n kosbare geskenk uit God se hand.

Jandré en Mariëtte se lewensreis begin amptelik op 12 September 2026, met Jesus as hul fondasie en hul geliefdes as hul ondersteuningsnetwerk.

J&M31-10-25(11).JPG

prediker 4:9–10

“Twee is beter as een… As een val, kan die ander hom ophelp.”

12 September 2026

MORGANSVLEI

TULBAGH
J&M31-10-25(77).JPG
image00011.jpeg
FYNER DETAIL
TYD
SEREMONIE BEGIN OM 15:30
RSVP DATUM
RSVP TEEN 1 Julie 2026
KROEG & DRANKIES
Slegs kaart fasiliteite (Kontantlose Kroeg)
KLEREDRAG
FORMELE KLEREDRAG - Dames geen wit of kleure wat met die bruid se drag inmeng nie. (Vermy asseblief enige kleure wat tipies vir die bruid gereseveer is.)
ADDISIONELE GASTE
Ongelukkig Geen Kinders,
Metgesel slegs
per uitnodiging.
DRESS.png
FOTO 2.jpg
J&M31-10-25(101).JPG
AKKOMMODASIE

Kloofzicht Estate
Email: ynee@kloofzichtestate.com
Phone: 082 575 6547 (Lynne) | 071 116 0344 (Miela)
Website: www.kloofzichtestate.co.za

 

Wittedrift Manor
Email: info@wittedriftmanor.com
Phone: 082 894 0932 (Carol) | 082 970 3703
Website: www.wittedriftmanor.com

 

Duikersdrift
Email: res@duikersdrift.com
Phone: 060 555 2943 (Shane) | 083 442 0652
Website: www.duikersdrift.com

 

Raptor Rise
Email: reservations@raptorrise.co.za
Phone: 072 555 3782
Website: www.raptorrise.co.za

 

Oude Kloof Wine Estate
Phone: 082 440 9459 (Andrew)
Website: www.oudekloofwineestate.co.za

 

Lemberg Wine Estate
Email: wine@lemberg.co.za
Phone: 021 300 1130

 

Vindoux Guesthouse
Phone: 066 110 0280
 

Reflections Guest Farm
Email: info@reflectionguestfarm.com
Phone: 071 728 3161

 

Mont Rouge Cottages
Email: marisha@montrouge.co.za
Phone: 072 461 2123

 

Big Sky Villa
Email: villabigsky@gmail.com
Phone: 064 686 4888

 

By Oude Tol
Email: hadi@breede.co.za
Phone: 084 440 1867

 

Manley Wine Estate
Email: bookings@manleywineestate.co.za
Phone: 023 007 0009

FOTO 1.jpg
GESKENKWENK

Jou teenwoordigheid by ons troue is die grootste geskenk! As jy ons egter met ‘n geskenk wil seën, sal ‘n bydrae tot ons toekoms die meeste beteken. Bank besonderhede

FOTO 3.jpg
AGENDA

15:00

Gaste arriveer

15:30

Seremonie

16:30

Canapés

18:00

Onthaal

19:30

Aandete

20:30

Partytjie

J&M31-10-25(1).JPG
RSVP HIER
HOOP ONS SIEN JOU DAAR
designed by hd

© 2026 by Hound Design Studio

bottom of page