top of page


Leané Enslin
en
Jayson Viljoen
.png)



beloof hul liefde
Kom vier die dag saam met ons!
24 OKTOBER 2026
"Hulle is dus nie meer twee nie, maar een vlees. Wat God dan saamgevoeg het, mag geen mens skei nie"
- Matteus 19:6
TYD
Gaste arriveer 15:00,
Seremonie begin stiptelik 15:30.
KLEREDRAG
Formeel.
Swart is die tema van die dag. Ons verkies dat wit nie deel vorm van gaste se uitrustings nie.
ADDISIONELE GASTE
Ongelukkig geen kinders.
Metgesel slegs per uitnodiging.
VERVERSINGS
Kontantkroeg met kaart fasiliteite beskikbaar.
VERVOER
Om julle gemoedsrus te verseker, sal daar veilige shuttle dienste beskikbaar wees vanaf die verblyf na die venue en weer terug. Ons moedig gaste vriendelik aan om hiervan gebruik te maak vir vervoer die aand.
TMS Shuttle Services 072 213 0938
RSVP DATUM
Bevestig asb teen 5 September 2026.
Akkommodasie
Morgenzon Estate
079 895 8324
Exotic Urbanism
012 111 8888

Liefdesoomblikke
Volg die skakel om die fotos en videos wat jy tydens ons troue geneem het op te laai. Ons sien uit om ons spesiale dag deur jou lens te herleef.

Geskenkwens
Ons huis is vol, maar ons harte is oop vir nuwe herinneringe! Indien julle graag 'n geskenk wil gee, sal ons 'n bydrae tot ons wittebrood baie waardeer. Account Details Bank name: Standard Bank Branch name: HARTBEESPOORT Branch code: 3445 Account holder: MNR JAYSON JA VILJOEN Account number: 10 15 689 298 5 Account type: CURRENT SWIFT code: SBZAZAJJ

.png)
Hoop ons sien jou daar!
designed by hd
bottom of page
