top of page


JASON & KARA
.png)
12 September 2028




“Ek het die een gevind wat my hart liefhet.”
Belangrike Detail
TYD
Gaste word vriendelik gevra om teen 15:15 te sit, die seremonie begin stiptelik om 15:30.
ADDISIONELE GASTE
Metgeselle slegs per uitnodiging.
Ongelukkig geen kinders.
KROEG
Slegs kaartfasiliteite beskikbaar.

Formele Kleredrag
Dames: Lang rokke
Mans: Dra asseblief 'n baadjie en das. Geen denims asseblief




Akkommodasie
DEVON VALLEY GOLF ESTATE
devonvaleestate.co.za
info@devonvale.co.za
+27(0)21 865 2080
L' AVENIR ESTATE
www.lavenirestate.co.za
info@lavenir.co.za
(0)21 889 5001
WELTEVREDEN
www.weltevredenestate.com
info@weltevredenestate.com
SUGAR BIRD MANOR
www.sugarbirdmanor.co.za reservations@sugarbirdmanor.co.za
+27 79 124 2124
ROUANA GUEST FARM
rouanaguestfarm.com
info@rouanaguestfarm.com
067 797 8018

Geskenkwens
Julle teenwoordigheid is vir ons die grootste geskenk. Indien julle wel iets wil gee, sal ’n kontantbydrae tot ons nuwe lewe saam baie waardeer word. KJ Jordaan Savings Account Discovery Bank 12016125274 679000

bottom of page

(1).png)
(2).png)