top of page


.png)
Ons beloof vir ewig trou



Ons kan nie wag om hierdie dag saam met julle te vier nie! Ons troue — en ons lewens — sou eenvoudig nie dieselfde wees sonder julle nie.

Nou en vir altyd
7 MAART 2026
SEREMONIE
Plaas Eldoreen
< AANWYSINGS >

ONTHAAL
Plaas Bateleur
< AANWYSINGS >

TYD
15:30 vir 16:00
KLEREDRAG
Semi-formeel.
Ons vra asseblief dat die kleur wit en geel sover moontlik vermy word.
Die seremonie vind buite plaas
(daar sal wel genoeg skadu wees).
Blokhakskoene of plat skoene word aanbeveel.
ADDISIONELE GASTE
Kinders & Metgeselle slegs per uitnodiging.
Ons vra die nodige respek en dissipline indien u kind wel die geleentheid gaan bywoon.
DRANKIES
Kontantkroeg beskikbaar,
Geen koelhouers of kar-kroeë asseblief.
BELANGRIK
DAAR IS GEEN BADKAMERS NABY DIE SEREMONIE BESKIKBAAR NIE.
Sonparasols en water sal beskikbaar wees voor en ná die seremonie. Kanapé’s en die onthaal vind plaas by Bateleur Lodge.
Volg asseblief die gemerkte aanwysings om die lodge te vind of kontak Lutz/Elna op die dag indien daar enige rigting- of ander probleme is.
Omliggende verblyf
Villiera Guesthouse - 082 454 2263
Riviera @ Vaal - 082 569 7044
Villa de Ghaap Guesthouse - 072 847 4046
The Last Eve Guesthouse 082 842 8361
Broadwater River Estate - 082 332 2266
Indien u enige navrae het oor verblyf
- kontak gerus die bruid.
tROu
gevolg
strooijonkers
Rikus Nel (HS)
Petrus Kirstein
Nicky Human
Coenraad Nel
Leroux Mulke
Duran du Raan
strooimeisies
Charlise du Raan
Nadia van Staden
Celesté Mulke
Enrike Maree
Liané Human
Deyani Engelbrecht
Master of seremony - Lutz Hellmuth
Rsvp Hier
Bevestig asseblief voor of op 11 Januarie 2026.
.png)
designed by HDS
bottom of page




